Genesis 35:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jakob het die plek genoem waar God met hom gespreek het, Bet-el.
Afrikaans (NLV) 2011 Jakob het die plek Bet-El, huis van God, genoem, want God het daar met hom gepraat.
Afrikaans 1933/1953 En Jakob het die plek waar God met hom gespreek het, Bet-el genoem.
Afrikaans 1983 Hy het die plek waar God met hom gepraat het, Bet-El genoem.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jakob het die plek waar God met hom gepraat het, Bet-El genoem.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jakob het die plek waar God met hom gepraat het, Bet-El genoem.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jakob het die plek Bet-El genoem omdat God daar met hom gepraat het.