Genesis 35:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die land wat Ek aan Abraham en Isak gegee het, aan jou sal Ek dit gee, en aan jou nageslag ná jou sal Ek die land gee.
Afrikaans (NLV) 2011 Hierdie land wat Ek vir Abraham en Isak gegee het, gee Ek ook vir jou en jou nageslag.”
Afrikaans 1933/1953 En die land wat Ek aan Abraham en Isak gegee het, sal Ek aan jou gee; en aan jou nageslag njou sal Ek die land gee.
Afrikaans 1983 Hierdie land wat Ek aan Abraham en aan Isak gegee het, sal Ek aan jou gee en ná jou gee Ek dit aan jou nageslag.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die land wat Ek aan Abraham en aan Isak gegee het, aan jou gee Ek dit; aan jou nageslag ná jou gee Ek die land.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek gee ook hierdie land vir jou. Dit is die land wat Ek vir Abraham en vir Isak belowe het. Ek gee dit vir jou en vir jou nageslag ná jou.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hierdie land wat Ek lank gelede aan Abraham en Isak beloof het, gee Ek nou aan jou en jou kinders. Jou nageslag sal nog in hierdie land woon.”