Genesis 34:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En sy siel het aan Dina, die dogter van Jakob, gekleef, en hy het die meisie liefgehad en vriendelik met die meisie gepraat.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het haar egter begin liefkry en haar toegeneentheid probeer wen.
Afrikaans 1933/1953 En sy siel het verkleef geraak aan Dina, die dogter van Jakob; en hy het die dogter liefgehad en na die hart van die dogter gespreek.
Afrikaans 1983 Daarna het hy al hoe meer begin hou van Dina dogter van Jakob. Hy het die meisie lief gekry en haar hart probeer wen.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy was geheg aan Dina, die dogter van Jakob. Hy het verlief geraak op die jong meisie, en hy het mooi met die jong meisie gepraat.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Sigem het toe verlief geraak op Dina, Jakob se dogter, en hy het dit vir haar gesê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Na die tyd het Sigem baie van Dina begin hou. Hy was verlief op haar en hy het hard probeer om haar hart te wen.