Genesis 34:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle het hulle skape en hulle beeste en hulle esels geneem, en wat in die stad was en wat in die veld was, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het al die kleinvee, beeste, donkies en alles wat hulle binne en buite die stad in die hande kon kry, gevat. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hulle kleinvee en hulle beeste en hulle esels -- wat in die stad en in die veld was -- het hulle weggeneem. |
| Afrikaans 1983 | kleinvee, beeste, donkies, alles in die stad en alles in die veld het hulle vir hulle gevat. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle kleinvee, beeste en donkies en alles wat in die dorp en in die veld was, het hulle gevat. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het die skape en die bokke, die beeste en die donkies gevat, alles wat in die stad en in die veld was. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het net mooi alles gevat, alles wat in die stad was asook buite in die veld. Al die mense se kleinvee, beeste, donkies en besittings. |