Genesis 34:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle woorde het Hemor en Sigem, die seun van Hemor, behaag. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle voorstel was aanvaarbaar vir Gamor en Sigem. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle woorde was goed in die oë van Hemor en in die oë van Sigem, die seun van Hemor. |
| Afrikaans 1983 | Gamor en sy seun Sigem het hiertoe ingestem. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle woorde was goed in die oë van Gamor en Sigem, seun van Gamor. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Gamor en sy seun Sigem was tevrede met Jakob en sy seuns se antwoord. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Vir Hamor en Sigem het alles goed geklink en hulle is daar weg. |