Genesis 34:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar as julle nie na ons luister om julle te laat besny nie; dan sal ons ons dogter neem, en ons sal weg wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Indien nie, vat ons haar en gaan weg hiervandaan.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar as julle nie na ons luister om besny te word nie, dan neem ons ons dogter en ons trek weg. |
| Afrikaans 1983 | Maar as julle nie na ons luister nie en julle nie laat besny nie, sal ons ons suster vat en wegtrek.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar as julle nie aan ons gehoor gee deur besny te word nie, vat ons ons dogter en vertrek.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar as julle nie na ons luister en julle laat besny nie, dan sal ons ons suster vat en weggaan.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As julle vandag egter anders besluit, vat ons Dina en gaan weg.” |