Genesis 33:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy sê: Wat bedoel jy met al hierdie trop wat ek ontmoet het? En hy sê: Hulle sal genade vind in die oë van my heer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “En wat is jou bedoeling met al daardie goed wat ek gekry het?” vra Esau. “Dit is geskenke om u goeie guns te wen, my heer,” antwoord Jakob. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop sê hy: Wat is jou bedoeling met daardie hele laer wat ek teëgekom het? En hy antwoord: Om guns te vind in die oë van my heer. |
| Afrikaans 1983 | Toe vra Esau: “En wat is jou bedoeling met al daardie goed wat ek gekry het?” en Jakob antwoord: “Dit is om u vriendskap te wen.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Esau vra toe: “Wat is jou bedoeling met hierdie hele leërskare wat ek teëgekom het?” Jakob het geantwoord: “Dit is om guns te vind in die oë van my heer.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe vra Esau: “Hoekom het jy al daardie goed vir my gegee?” En Jakob antwoord: “Dit is 'n present sodat Meneer vriendelik sal wees met my.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die laaste twee was Josef en Ragel. Hulle het ook voor Esau gebuig. |