Genesis 33:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het die diensmeisies nader gekom, hulle en hulle kinders, en hulle het gebuig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Eers kom die slavinvroue en hulle kinders nader en buig voor hom. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die slavinne het nader gekom, hulle en hulle kinders, en hul neergebuig. |
| Afrikaans 1983 | Die persoonlike slavinne het met hulle kinders nader gekom en gebuig |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die slavinne, hulle en hulle kinders, het nader gekom en diep gebuig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe kom die slavinne en hulle kinders nader en hulle buig voor Esau, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Silpa en Bilha het toe hulle kinders gevat en laag voor Esau gebuig. |