Genesis 33:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het voor hulle verbygegaan en sewe maal na die grond gebuig totdat hy naby sy broer gekom het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jakob self het heel voor gaan staan en sewe keer laag voor Esau gebuig. |
| Afrikaans 1933/1953 | maar hy self het voor hulle uit gegaan en hom sewe maal na die aarde gebuig, totdat hy by sy broer gekom het. |
| Afrikaans 1983 | Hy self het verbygegaan tot heel voor en toe hy nader na sy broer toe kom, het hy sewe keer diep gebuig. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy self het voor hulle uit gegaan en sewe keer diep neergebuig teen die grond, totdat hy naby sy broer gekom het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jakob het voor hulle geloop en hy het sewe maal laag gebuig, tot hy by sy broer gekom het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jakob het reg voor gaan staan. Stadig maar seker het hulle begin loop. Hy het telkens sewe keer grond toe gebuig totdat hy naby Esau was. |