Genesis 33:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het daar 'n altaar opgerig en dit Elelohe-Israel genoem.
Afrikaans (NLV) 2011 Jakob het daar ’n altaar gebou en dit “God is die God van Israel” genoem.
Afrikaans 1933/1953 Daar het hy ook 'n altaar opgerig en dit genoem: Die God van Israel is God.
Afrikaans 1983 Jakob het daar 'n altaar gebou en dit genoem: Die God van Israel is God.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jakob het daar 'n altaar opgerig en dit genoem El-Elohe-Jisrael.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jakob het daar 'n altaar gebou en hy het dit genoem “Die God van Israel is God, net Hý is God.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jakob het ’n altaar gebou en dit genoem: “God is waarlik die God van Israel.”