Genesis 33:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het die slavinne en hulle kinders voorop gestel, en Lea en haar kinders agterna, en Ragel en Josef agterop. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy plaas sy twee slavinvroue met hulle kinders heel voor, Lea en haar kinders agter hulle en heel laaste Ragel en Josef. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hy het die slavinne met hulle kinders eerste, en Lea met haar kinders daaragter, en Ragel en Josef laaste opgestel; |
| Afrikaans 1983 | en die slavinne met hulle kinders op die voorpunt gesit. Lea met haar kinders was agter hulle en Ragel en Josef heel agter. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het die slavinne en hulle kinders eerste geplaas, Lea en haar kinders agter hulle, en Ragel en Josef laaste. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het die slavinne en hulle kinders voor laat loop. Agter hulle het Lea en haar kinders geloop, en Ragel en Josef was laaste. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het hulle in vier groepe opgestel. Vooraan was Silpa en Bilha met hulle kinders. Toe Lea en haar seuns. Heel agter was Ragel en Josef. |