Genesis 33:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jakob het in Salem gekom, 'n stad van Sigem, wat in die land Kanaän is, toe hy van Paddan-Aram gekom het; en sy tent opgeslaan voor die stad.
Afrikaans (NLV) 2011 Later het hulle by Sigem in Kanaän aangekom ná hulle reis van Paddan-Aram af. Net buite die stad het hulle kamp opgeslaan.
Afrikaans 1933/1953 En Jakob het behoue aangekom by die stad Sigem wat in die land Kanaän is, toe hy van Paddan-Aram gekom het -- hy het sy laer voor die stad opgeslaan
Afrikaans 1983 Nadat Jakob uit Paddan-Aram weg is, het hy veilig by Sigem in Kanaän aangekom. Hy het net buite die stad kamp opgeslaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) So het Jakob, toe hy uit Paddan-Aram gekom het, ongedeerd aangekom by Sigem se dorp, wat in die land Kanaän is. Hy het aan die oostekant van die dorp kamp opgeslaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jakob het later veilig aangekom in Sigem se stad in Kanaän. Hy het van die stad Paddan-Aram daarnatoe gegaan. Hy het sy tente naby die stad opgeslaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Van hier af het Jakob later Sigem toe getrek. Jakob-hulle het ’n ver pad gestap, van Paddan-Aram in die noorde af tot by Sigem in Kanaän. Gelukkig het alles goed verloop.