Genesis 32:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | en gesê: As Esau by die een skare kom en dit verslaan, dan sal die ander bende wat oorbly, ontsnap. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het gedink: “As Esau een groep aanval, kan die ander groep dalk ontsnap.” |
| Afrikaans 1933/1953 | want hy het gedink: As Esau op die een laer afkom en dit verslaan, sal die laer wat oorbly, vryraak. |
| Afrikaans 1983 | want hy het gedink: as Esau by die eerste groep kom en dit uitwis, kan die ander groep dalk wegkom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het gedink: As Esau op die een kamp afkom en dit aanval, kan die kamp wat oorbly, ontvlug. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het gesê: “As Esau die een groep aanval, dan sal die ander groep miskien kan vlug.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jakob het geskrik en was baie bang. Angsbevange het hy gou al sy mense en diere in twee groepe verdeel. |