Genesis 32:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Jakob het boodskappers voor hom uit gestuur na sy broer Esau na die land Seïr, die land Edom.
Afrikaans (NLV) 2011 Hierna stuur Jakob boodskappers na sy broer Esau in Edom, in die landstreek Seïr.
Afrikaans 1933/1953 En Jakob het boodskappers uitgestuur voor hom uit na sy broer Esau in die land Se‹r, die landstreek van Edom,
Afrikaans 1983 Daarna het Jakob boodskappers vooruitgestuur na sy broer Esau toe, na die Seïrstreek toe, die gebied van Edom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jakob het boodskappers voor hom uit gestuur na Esau, sy broer, na die land Seïr, in die gebied van Edom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jakob het 'n boodskap gestuur vir sy broer Esau. Esau was in Seïr-land, die land van die Edomiete.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jakob het gesê: “Dit is seker waar God se leërmag woon.” Hy het die plek toe Mahanaim genoem, wat “Twee kampe” beteken.