Genesis 32:29 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Jakob het hom gevra en gesê: Vertel my tog U Naam. En hy sê: Waarom vra jy na my Naam? En hy het hom daar geseën. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Wat is jóú naam dan?” vra Jakob hom. “Hoekom vra jy wat my naam is?” antwoord die man. Toe seën hy Jakob net daar. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop vra Jakob en sê: Maak tog u Naam bekend! En Hy antwoord: Waarom vra jy tog na my Naam? En Hy het hom daar geseën. |
| Afrikaans 1983 | Toe sê Jakob: “Sê my tog jou naam,” en die man vra: “Waarom vra jy my naam?” Hy het vir Jakob net daar geseën, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jakob vra toe en sê: “Maak asseblief u Naam bekend!” Maar hy het geantwoord: “Waarom vra jy dan my Naam?” Hy het hom toe daar geseën. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jakob vra toe: “Sê asseblief vir my, wat is jou naam.” En die man vra: “Hoekom vra jy wat my naam is?” Die man het vir Jakob daar geseën. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Van nou af,” sê die man, “sal hulle jou Israel noem. Nie meer Jakob nie, maar Israel.” Die man het verder gesê: “Vannag het jy teen God en mens geveg, en gewen.” |