Genesis 32:27 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy sê vir hom: Wat is jou naam? En hy sê: Jakob!
Afrikaans (NLV) 2011 “Wat is jou naam?” vra die man. Hy antwoord: “Jakob.”
Afrikaans 1933/1953 En Hy vra hom: Hoe is jou naam? En hy antwoord: Jakob.
Afrikaans 1983 Toe vra die man: “Wat is jou naam?” en hy antwoord: “Jakob.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe vra hy: “Wat is jou naam?” En hy antwoord: “Jakob.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die man het vir Jakob gevra: “Wat is jou naam?” En hy antwoord: “Jakob.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die man sê toe: “Los my tog nou, want dit is al dagbreek.” Jakob het toe gesê: “Ek sal nie. Voor ek jou los, moet jy my eers seën.”