Genesis 32:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy het hulle geneem en hulle oor die spruit gestuur en wat hy gehad het, gestuur. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Nadat hy hulle na die oorkant toe laat gaan het, stuur hy ook al sy besittings deur. |
| Afrikaans 1933/1953 | hy het hulle geneem en hulle deur die rivier laat trek, ook laat deurtrek wat aan hom behoort het. |
| Afrikaans 1983 | Nadat hy hulle deur die rivier gevat het, het hy ook alles wat hy besit, laat deurgaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het hulle geneem, hulle deur die spruit laat gaan, en alles wat aan hom behoort, laat deurgaan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het hulle deur die rivier laat gaan en daarna het hy ook sy diere deur die rivier laat gaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Laatnag het hy wakker geword. Daar en dan besluit hy om Lea en Ragel, Silpa en Bilha, sowel as die elf seuns, deur die rivier te neem. Hulle is toe by die Jabbok se driwwe deur. |