Genesis 32:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het daardie nag opgestaan en sy twee vroue en sy twee slavinne en sy elf seuns geneem en deur die Dwaal van Jabbok getrek.
Afrikaans (NLV) 2011 Gedurende die nag het Jakob opgestaan en sy twee vroue, twee slavinvroue en elf seuns geneem en hulle deur die Jabbokdrif gestuur.
Afrikaans 1933/1953 En hy het dieselfde nag opgestaan en sy twee vroue en sy twee slavinne en sy elf kinders geneem en deur die drif van die Jabbok getrek:
Afrikaans 1983 Die nag het hy opgestaan en sy twee vrouens en sy twee persoonlike slavinne en sy elf kinders gevat en deur Jabbokdrif gegaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) In daardie nag het hy opgestaan, sy twee vroue, sy twee slavinne en sy elf seuns geneem en deur die drif van die Jabbok gegaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jakob het in die nag opgestaan. Hy het sy twee vroue, sy twee slavinne en sy elf kinders geneem, en hulle het deur die Jabbok-rivier gegaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jakob het toe die vee vooruitgestuur, maar hyself het die nag in die kamp geslaap.