Genesis 32:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe Jakob hulle sien, sê hy: Dit is die leër van God; en hy het daardie plek Mahanaim genoem. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe Jakob hulle sien, roep hy uit: “Dit is God se leër!” Hy het toe die plek Maganajim genoem. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe hy hulle sien, sê Jakob: Dit is 'n leër van God! En hy het die plek Mahan im genoem. |
| Afrikaans 1983 | Toe Jakob hulle sien, sê hy: “Dit is 'n leër van God,” en Jakob het die plek Maganajim genoem. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jakob het, toe hy hulle sien, gesê: “Dit is die leër van God!” Hy het daardie plek toe Maganajim genoem. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe Jakob hulle sien, sê hy: “Dit is 'n kamp van God se soldate!” en hy het daardie plek Maganajim genoem. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jakob-hulle het ’n ander koers ingeslaan. Langs die pad het hy engele teëgekom. |