Genesis 32:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dertig melk kamele met hulle vullens, veertig koeie en tien bulle, twintig esels en tien vullens. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | 30 kameelkoeie met hulle kalwers, 40 koeie en tien bulle, twintig donkiemerries en tien hingste. |
| Afrikaans 1933/1953 | dertig kameelkoeie wat in die melk was, met hulle kalfies, veertig koeie en tien bulle, twintig eselinne en tien jong esels; |
| Afrikaans 1983 | dertig kameelkoeie met kalwers, veertig koeie en tien bulle, twintig donkiemerries en tien hingste. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | dertig kameelkoeie in melk met hulle kalwers, veertig koeie en tien bulle, twintig donkiemerries en tien donkiehingste. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 30 kameel-koeie en hulle kalwers, 40 koeie en 10 bulle, 20 donkie-merries en 10 donkie-hingste. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het hulle toe mooi afgetel: 200 bokooie en 20 bokramme, 200 ooie en 20 ramme, |