Genesis 32:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Twee honderd bokke en twintig bokke, twee honderd ooie en twintig ramme,
Afrikaans (NLV) 2011 Dit was 200 bokooie en twintig ramme, 200 skaapooie en twintig ramme,
Afrikaans 1933/1953 twee honderd bokooie en twintig bokke, twee honderd skaapooie en twintig ramme,
Afrikaans 1983 twee honderd bokooie en twintig bokramme, twee honderd skaapooie en twintig ramme,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) tweehonderd bokooie en twintig bokramme, tweehonderd skaapooie en twintig skaapramme,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit was 200 bok-ooie en 20 bok-ramme, 200 skaap-ooie en 20 skaap-ramme,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Nadat Jakob die nag daar geslaap het, het hy besluit om vir Esau ’n present te gee. Hy wou sommer van sy vee neem en vir Esau gee.