Genesis 32:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het daardie selfde nag daar oornag; en van wat by hom gekom het, het hy 'n geskenk vir sy broer Esau geneem;
Afrikaans (NLV) 2011 Jakob het die nag daar oorgebly en ’n geskenk vir Esau uit sy besittings gereed gekry.
Afrikaans 1933/1953 En hy het die nag daar oorgebly en van wat in sy besit was, 'n geskenk geneem vir sy broer Esau:
Afrikaans 1983 Jakob het daar oornag en die volgende môre vat hy toe uit sy besitting 'n geskenk vir sy broer Esau:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jakob het daardie nag daar oorgebly. Toe het hy uit wat hy bekom het, vir sy broer Esau 'n geskenk gehaal:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jakob het daardie nag daar geslaap. Hy het van sy goed geneem en hy het 'n present vir sy broer Esau gestuur.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Here, U het tog self gesê dat U goed vir my sal wees en dat my nageslag baie sal wees. So baie soos die sand van die see. ’n Ontelbare menigte.”