Genesis 32:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jakob het verder gegaan, en die engele van God het hom ontmoet. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jakob het sy reis voortgesit en engele van God het hom tegemoetgekom. |
| Afrikaans 1933/1953 | Jakob het ook verder gereis, en die engele van God het hom ontmoet. |
| Afrikaans 1983 | Jakob het sy koers gegaan, en engele van God het hom teëgekom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jakob het sy reis voortgesit. Engele van God het hom teëgekom. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jakob het verder gegaan, en daar het engele van God na hom toe gekom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Laban was vroeg die oggend al op. Hy het sy goedjies gepak en toe die kinders gaan groet, vir Ragel, Lea en al die kleinkinders. Laban het hulle almal gesoen en hulle geseën, en toe is hy terug huis toe. |