Genesis 31:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | So het God dan die vee van julle vader weggeneem en dit aan my gegee. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Op hierdie manier het God my voorspoedig gemaak ten koste van julle pa. |
| Afrikaans 1933/1953 | So het God dan die vee van julle vader weggeneem en aan my gegee. |
| Afrikaans 1983 | So het God die besitting van julle pa gevat en vir my gegee. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | God het julle pa se vee weggeneem en dit vir my gegee. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | So het die Here julle pa se diere weggevat en vir my gegee. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | So het God julle pa se diere weggeneem en dit vir my gegee.” |