Genesis 31:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En julle weet dat ek julle vader met al my krag gedien het.
Afrikaans (NLV) 2011 Julle weet hoe hard ek vir julle pa gewerk het,
Afrikaans 1933/1953 En julle weet self dat ek met al my krag julle vader gedien het;
Afrikaans 1983 Julle weet dat ek baie hard gewerk het vir julle pa.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Julle weet tog self dat ek met al my krag vir julle pa gewerk het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle weet dat ek baie hard gewerk het vir julle pa,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Julle weet hoe hard ek vir julle pa gewerk het.