Genesis 31:51 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarop sê Laban vir Jakob: Hier is hierdie hoop, en hier is hierdie gedenksteen wat ek tussen my en jou gegooi het; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Kyk na hierdie hoop klippe en hierdie klippilaar wat ek opgerig het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Verder sê Laban vir Jakob: Daar is die hoop klippe, en daar is die gedenksteen wat ek tussen my en jou opgerig het -- |
| Afrikaans 1983 | Verder het Laban vir Jakob gesê: “Kyk na hierdie kliphoop en kyk na die klippilaar wat ek regop gesit het. Dit staan tussen ons. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Laban sê toe ook vir Jakob: “Hier is hierdie klippe, en hier is die gedenksteen wat ek opgerig het tussen my en jou. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Laban het vir Jakob gesê: “Hier is die hoop klippe en hier is die gedenksteen wat ek regop gesit het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Laban het nog ’n laaste woord gehad. “Hierdie klipstapel moet ons twee bind. |