Genesis 31:49 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) en Mispa; want hy het gesê: Die HERE waak tussen my en jou as ons van mekaar afwesig is.
Afrikaans (NLV) 2011 Die plek is ook Mispa genoem, want Laban het gesê: “Die Here sal waghou oor my en jou wanneer ons mekaar nie meer kan sien nie.
Afrikaans 1933/1953 en ook Mispa, omdat hy gesê het: Mag die HERE wag hou tussen my en jou as ons mekaar nie meer sien nie.
Afrikaans 1983 Laban het ook nog gesê: “Dit is Mispa, want die Here hou 'n oog oor ons wanneer ons mekaar nie meer kan sien nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) en ook Mispa, omdat hy gesê het: “Mag die Here waghou tussen my en jou wanneer ons mekaar nie meer sien nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Laban het die plek ook Mispa genoem. Hy het gesê: “Die Here sal kyk dat dit reg gaan tussen ons, ook wanneer ons mekaar nie sien nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Laban het die klipstapel ook nog Mispa genoem. “Dit is ’n teken dat die Here by ons is al sien ons mekaar nie weer nie,” het hy gesê.