Genesis 31:48 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê Laban: Hierdie hoop is vandag 'n getuie tussen my en jou. Daarom is die naam daarvan Galed genoem;
Afrikaans (NLV) 2011 “Hierdie kliphoop sal dien as getuienis van ons ooreenkoms,” het Laban verklaar.
Afrikaans 1933/1953 Toe sê Laban: Hierdie hoop is vandag 'n getuie tussen my en jou. Daarom het hulle dit Gal-ed genoem,
Afrikaans 1983 Laban het toe gesê: “Hierdie kliphoop word vandag vir ons 'n getuienis,” en hy het dit Galed genoem.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Laban het gesê: “Hierdie klipstapel is vandag 'n getuie tussen my en jou.” Daarom is dit Gal-Ed genoem,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe sê Laban: “Hierdie hoop klippe wys vandag dat ons saam besluit het om reg te doen aan mekaar.” Daarom het hulle dit Galed genoem.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Van vandag af,” het Laban gesê, “is hierdie hoop klippe ’n teken van ons ooreenkoms.” Hy het dit toe ook Galed genoem.