Genesis 31:47 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Laban het dit Jegarsahadutha genoem, maar Jakob het dit Galed genoem.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het dit die “Kliphoop van Getuienis” genoem, in Laban se taal Jegar-Sahaduta en in Jakob se taal Galed.
Afrikaans 1933/1953 En Laban het dit Jegar-Sahaduta genoem, maar Jakob het dit Gal-ed genoem.
Afrikaans 1983 Laban het die kliphoop genoem: Jegar-Sahaduta, en Jakob het dit genoem: Galed.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Laban het dit Jegar-Sahaduta genoem, maar Jakob het dit Gal-Ed genoem.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Laban het die plek Jegar-Sahaduta genoem en Jakob het dit Galed genoem.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Laban het die klipstapel Jegar-Sahaduta en Jakob het dit Galed genoem.