Genesis 31:45 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Jakob het 'n klip geneem en dit as 'n pilaar opgerig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe vat Jakob ’n klip en sit dit regop as ’n gedenkteken. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop het Jakob 'n klip geneem en dit as gedenksteen opgerig. |
| Afrikaans 1983 | Toe vat Jakob 'n klip en sit dit regop neer as herinneringsklip. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jakob het toe 'n klip geneem en dit as gedenksteen opgerig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jakob neem toe 'n klip en hy sit dit regop sodat dit 'n gedenksteen kan wees wat hulle sal help om die ooreenkoms te onthou. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jakob het toe ’n klip gevat en dit regop gesit. |