Genesis 31:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Jakob gestuur om Ragel en Lea na die veld na sy kleinvee geroep. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jakob het vir Ragel en Lea na die veld toe laat kom waar sy kuddes was. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe stuur Jakob en laat Ragel en Lea veld toe roep na sy kleinvee |
| Afrikaans 1983 | Toe laat Jakob vir Ragel en Lea veld toe roep, na sy kleinvee toe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jakob het Ragel en Lea ontbied na die veld toe, na sy kleinvee toe, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jakob het toe vir Ragel en Lea laat roep na die veld waar hy by sy skape en bokke was. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe Jakob op ’n keer met sy vee in die veld was, het hy Ragel en Lea na hom toe laat kom. |