Genesis 31:3 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê die HERE vir Jakob: Keer terug na die land van jou vaders en na jou familie; en Ek sal by jou wees. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe sê die Here vir Jakob: “Gaan terug na die land van jou herkoms en na jou familie toe. Ek sal by jou wees.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En die HERE het aan Jakob gesê: Gaan terug na die land van jou vaders en na jou familie; en Ek sal met jou wees. |
| Afrikaans 1983 | Toe sê die Here vir Jakob: “Gaan terug na jou vaderland, na jou familie toe. Ek sal by jou wees.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here sê toe vir Jakob: “Gaan terug na die land van jou voorouers en na jou familie. Ek sal met jou wees.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here het vir Jakob gesê: “Gaan terug na die land waar jy gebore is en na jou familie toe. Ek sal by jou wees.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het vir hom gesê: “Jakob, gaan huis toe. Gaan terug na die land van jou pa waar jy gebore is. Ek sal by jou wees.” |