Genesis 31:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En op die derde dag is aan Laban meegedeel dat Jakob gevlug het.
Afrikaans (NLV) 2011 Laban het eers drie dae later gehoor dat Jakob gevlug het.
Afrikaans 1933/1953 En op die derde dag kry Laban die tyding dat Jakob gevlug het.
Afrikaans 1983 Drie dae later is aan Laban vertel dat Jakob gevlug het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Op die derde dag is daar aan Laban berig gebring dat Jakob gevlug het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Drie dae later het Laban uitgevind dat Jakob gevlug het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Laban het eers drie dae later van Jakob-hulle se vlug gehoor. Hy was woedend.