Genesis 31:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het gevlug met alles wat hy het; en hy het opgestaan en oor die rivier gegaan en sy aangesig na die gebergte Gílead gerig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jakob het al sy besittings saam met hom geneem en die Eufraatrivier oorgesteek op pad na die heuwels van Gilead. |
| Afrikaans 1933/1953 | So het hy dan gevlug met alles wat hy gehad het: hy het hom klaargemaak en deur die Eufraat gegaan en sy aangesig gerig na die gebergte van G¡lead. |
| Afrikaans 1983 | Jakob het gevlug met alles by hom. Hy het deur die Eufraatrivier getrek en koers gekies Gileadberg toe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het gevlug met alles wat aan hom behoort. Hy het gereedgemaak, die Rivier oorgesteek en koers ingeslaan in die rigting van die bergland van Gilead. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jakob het al sy goed geneem en gevlug. Hy het deur die Eufraat-rivier getrek en na die Gilead-berg gegaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jakob kon dus maklik met al sy besittings wegkom. Hulle was gou oor die Eufraatrivier en het in die rigting van Gilead se berge getrek. |