Genesis 31:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het Jakob opgestaan en sy seuns en sy vroue op kamele laat sit; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jakob het toe sy vroue en kinders op kamele gelaai. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe maak Jakob hom klaar en laai sy kinders en sy vroue op die kamele, |
| Afrikaans 1983 | Jakob het toe klaargemaak en sy vrouens en kinders op kamele laat klim, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jakob het toe gereedgemaak, sy kinders en sy vroue op kamele getel |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jakob het toe gegaan. Hy het sy kinders en sy vroue op kamele laat klim |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jakob het al sy vee bymekaargemaak en die troppe begin aanjaag. Sy vroue en kinders het hy op kamele gesit en hulle saam met die vee gestuur. |