Genesis 31:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Word ons nie van hom as vreemdelinge gereken nie? want Hy het ons verkoop en ook ons geld heeltemal opgeëet. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het ons voorregte verminder tot dié van vreemdelinge. Hy het ons verkoop, en die geld opgebruik. |
| Afrikaans 1933/1953 | Word ons nie deur hom as vreemdelinge beskou nie? Want hy het ons verkoop en die geld wat deur ons verkry is, geheel en al deurgebring. |
| Afrikaans 1983 | Ons word deur Pa as vreemdelinge beskou. Hy het ons verkoop en die geld opgebruik. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Is ons nie deur hom as vreemdes beskou nie? Want hy het ons verkoop, en ons koopprys ook volledig opgebruik. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy doen met ons soos hy doen met mense van ander volke. Hy het ons lank gelede aan jou verkoop en hy het die geld opgebruik. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het ons ook besteel. Hy het ons geld gevat en ons deel van die bruidskat vir hom geneem. |