Genesis 31:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die engel van God het in 'n droom met my gespreek en gesê: Jakob, en ek het gesê: Hier is ek.
Afrikaans (NLV) 2011 In my droom sê die engel van God vir my: ‘Jakob!’ Ek het geantwoord: ‘Ja, hier is ek!’
Afrikaans 1933/1953 En die Engel van God sê vir my in die droom: Jakob! En ek antwoord: Hier is ek!
Afrikaans 1983 “Die Engel van God het my in die droom geroep: ‘Jakob!’ en ek het geantwoord: ‘Hier is ek!’
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die •Engel van God het in die droom vir my gesê, ‘Jakob!’ en ek het geantwoord, ‘Hier is ek!’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek het gedroom die Engel van God sê vir my: ‘Jakob!’ en ek het geantwoord: ‘Hier is ek!’
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “En terwyl ek nog so droom, roep die Engel van God my: ‘Jakob.’ Ek het geantwoord: ‘Hier is ek.’