Genesis 30:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Bilha, die slavin van Ragel, het weer swanger geword en vir Jakob 'n tweede seun gebaar. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Bilha het weer swanger geword en het aan ’n tweede seun geboorte gegee. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Bilha, die slavin van Ragel, het weer bevrug geword en vir Jakob 'n tweede seun gebaar. |
| Afrikaans 1983 | Bilha die slavin van Ragel het weer swanger geword en 'n tweede seun vir Jakob in die wêreld gebring. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Bilha, die slavin van Ragel, het weer swanger geword en vir Jakob 'n tweede seun in die wêreld gebring. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ragel se slavin Bilha het weer swanger geword en sy het nog 'n seun vir Jakob gekry. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Bilha, Ragel se slavin, het nog ’n seun vir Jakob gebaar. |