Genesis 30:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Bilha het swanger geword en vir Jakob 'n seun gebaar. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Bilha het swanger geword en geboorte gegee aan ’n seun. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Bilha het swanger geword en vir Jakob 'n seun gebaar. |
| Afrikaans 1983 | Sy het swanger geword en vir Jakob 'n seun in die wêreld gebring. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Bilha het swanger geword en vir Jakob 'n seun in die wêreld gebring. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Bilha het swanger geword en sy het 'n seun gekry vir Jakob. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Bilha het verwag en vir Jakob ’n kind in die wêreld gebring. |