Genesis 30:43 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die man het baie vermeerder, en hy het baie vee en slavinne en slawe en kamele en esels gehad. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As gevolg hiervan het Jakob se kuddes vinnig vermeerder. Hy het al ryker geword, met baie slawe, kamele en donkies. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die man het buitengewoon uitgebrei en baie kleinvee en slavinne en slawe en kamele en esels gehad. |
| Afrikaans 1983 | Die man het al hoe ryker geword. Hy het baie kleinvee, slavinne, slawe, kamele en donkies gehad. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die man se besittings het geweldig uitgebrei. Hy het baie kleinvee, slavinne, slawe, kamele en donkies gehad. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | So het Jakob baie ryk geword. Hy het baie skape, bokke, slavinne, slawe, kamele en donkies gekry. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jakob het al hoe ryker geword. Hy het baie kleinvee, slavinne, slawe, kamele en donkies gehad. |