Genesis 30:28 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy sê: Bepaal vir my jou loon, en ek sal dit gee.
Afrikaans (NLV) 2011 Hoeveel moet ek jou betaal vir jou dienste? Sê net, en ek sal dit betaal.”
Afrikaans 1933/1953 Verder sê hy: Bepaal vir my jou loon, en ek sal dit gee.
Afrikaans 1983 Verder het Laban vir Jakob gesê: “Stel self jou loon vas, en ek betaal jou dit om vir my te werk.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Verder sê hy: “Bepaal vir my jou loon, en ek sal dit vir jou gee.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy moet sê hoeveel ek jou moet betaal, en ek sal dit vir jou gee.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daarom, Jakob,” so het Laban voortgegaan, “sal ek jou enigiets betaal as jy sal bly. Jy noem dit en ek betaal.”