Genesis 30:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe Josef gebore is, het Jakob vir Laban gesê: Stuur my weg, dat ek na my woonplek en na my land kan gaan.
Afrikaans (NLV) 2011 Kort nadat Josef gebore is, sê Jakob vir Laban: “Stel my vry, want ek wil na my geboorteland toe teruggaan.
Afrikaans 1933/1953 En nadat Ragel Josef gebaar het, sê Jakob vir Laban: Laat my trek, dat ek na my woonplek en my land kan gaan.
Afrikaans 1983 Nadat Ragel vir Josef in die wêreld gebring het, het Jakob vir Laban gesê: “Laat my trek. Ek wil na my geboorteland toe gaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Nadat Ragel aan Josef geboorte gegee het, het Jakob vir Laban gesê: “Laat my gaan, sodat ek na my plek en my land kan gaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Nadat Josef gebore is, het Jakob vir Laban gesê: “Laat my nou gaan na my eie plek en na my eie land.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Na die geboorte van Josef het Jakob vir Laban gesê: “Laat my asseblief toe om na my ouerhuis en my land toe terug te gaan.”