Genesis 30:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En sy het hom Josef genoem; en gesê: Die HERE sal vir my nog 'n seun byvoeg.
Afrikaans (NLV) 2011 Sy het hom Josef genoem, “want,” het sy gesê, “mag die Here my nog ’n seun gee.”
Afrikaans 1933/1953 En sy het hom Josef genoem en gesê: Mag die HERE vir my 'n ander seun daar byvoeg!
Afrikaans 1983 Toe noem sy die seun Josef, “want,” het sy gesê, “die Here sal my nog 'n seun gee.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sy het hom Josef genoem en gesê: “Mag die Here vir my nog 'n seun byvoeg.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Sy het hom Josef genoem en gesê: “Ek bid dat die Here nog 'n seun vir my sal gee.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sy het hom Josef genoem. Dit beteken: “Mag die Here my nog ’n ander seun ook gee!”