Genesis 30:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En sy het swanger geword en 'n seun gebaar; en gesê: God het my smaad weggeneem.
Afrikaans (NLV) 2011 Sy het swanger geword en ’n seun in die wêreld gebring. “God het my skande weggeneem,” het sy gesê.
Afrikaans 1933/1953 sy het bevrug geword en 'n seun gebaar. Toe sê sy: God het my smaad weggeneem.
Afrikaans 1983 Sy het swanger geword en 'n seun in die wêreld gebring en toe sê sy: “God het my skande weggeneem.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sy het swanger geword en aan 'n seun geboorte gegee. Sy het gesê: “God het my bespotting weggeneem!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Sy het swanger geword en sy het 'n seun gekry. Sy sê toe: “God het my gehelp en ek is nie meer skaam nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Sy het ’n seun gehad en gesê: “God het my skande en vernedering weggevat.”