Genesis 30:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het Jakob se toorn teen Ragel ontvlam, en hy het gesê: Is ek in die plek van God wat die vrug van die moederskoot van jou teruggehou het? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jakob het baie kwaad geword vir Ragel. “Is ek dan God?” vra hy. “Hy verhoed dat jy kinders kry!” |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het Jakob kwaad geword vir Ragel en gevra: Is ek dan in die plek van God wat die vrug van die skoot aan jou onthou het? |
| Afrikaans 1983 | Jakob het hom vererg vir Ragel en vir haar gevra: “Kan ek God se werk oorneem? Dit is Hy wat sorg dat jy nie swanger word nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jakob het kwaad geword vir Ragel en gevra: “Is ek in die plek van God, wat van jou die vrug van die moederskoot weerhou?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe word Jakob kwaad vir Ragel en hy sê: “Ek is nie God nie. Dit is Hy wat wil hê jy moenie kinders kry nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jakob het hom vererg en skerp gereageer: “Dink jy ek is God? Dink jy ek kan jou vrugbaar maak? Dit is God wat jou kinderloos gemaak het, nie ek nie.” |