Genesis 30:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Lea het weer bevrug geword en vir Jakob die sesde seun gebaar.
Afrikaans (NLV) 2011 Sy het weer swanger geword en geboorte gegee aan ’n sesde seun.
Afrikaans 1933/1953 En Lea het weer bevrug geword en vir Jakob 'n sesde seun gebaar.
Afrikaans 1983 Lea het weer swanger geword en 'n sesde seun vir Jakob in die wêreld gebring.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Lea het weer swanger geword en 'n sesde seun vir Jakob in die wêreld gebring.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Lea het weer swanger geword en sy het 'n sesde seun vir Jakob gekry.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Lea het sowaar weer verwag en nog ’n seun vir Jakob gegee. Dit was die sesde.