Genesis 30:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En God het na Lea geluister, en sy het swanger geword en vir Jakob die vyfde seun gebaar.
Afrikaans (NLV) 2011 God het haar gebede verhoor. Sy het weer swanger geword en geboorte gegee aan ’n vyfde seun.
Afrikaans 1933/1953 En God het Lea verhoor: sy het bevrug geword en vir Jakob 'n vyfde seun gebaar.
Afrikaans 1983 God het Lea se gebed verhoor, en sy het swanger geword en 'n vyfde seun vir Jakob in die wêreld gebring.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) God het Lea verhoor; sy het swanger geword en vir Jakob 'n vyfde seun in die wêreld gebring.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het geluister na Lea se gebed, en sy het weer swanger geword. Sy het 'n vyfde seun vir Jakob gekry.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) God het Lea se gebede verhoor en sy het verwag en vir Jakob ’n seun gegee. Dit was die vyfde een.