Genesis 30:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Silpa, die slavin van Lea, het vir Jakob 'n seun gebaar.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarna het Silpa ook geboorte gegee aan ’n seun vir Jakob.
Afrikaans 1933/1953 En Silpa, die slavin van Lea, het vir Jakob 'n seun gebaar.
Afrikaans 1983 Sy het vir hom 'n seun in die wêreld gebring,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Silpa, die slavin van Lea, het vir Jakob 'n seun in die wêreld gebring.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Lea se slavin Silpa het 'n seun gekry vir Jakob,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Silpa het vir Jakob ’n seun in die wêreld gebring.