Genesis 30:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe Ragel sien dat sy vir Jakob geen kinders baar nie, het Ragel haar suster beny; en vir Jakob gesê: Gee my kinders, anders sterf ek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe Ragel besef dat sy nie kinders kan kry nie, het sy jaloers geword op haar suster. “As jy my nie kinders gee nie, sal ek sterf!” sê sy vir Jakob. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe Ragel sien dat sy vir Jakob geen kinders baar nie, het Ragel jaloers geword op haar suster en aan Jakob gesê: Gee vir my kinders of anders sterf ek. |
| Afrikaans 1983 | Toe Ragel merk dat sy nie vir Jakob kinders in die wêreld bring nie, het sy jaloers geword op haar suster. Ragel het vir Jakob gesê: “Gee vir my seuns, anders sterf ek.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe Ragel sien dat sy nie vir Jakob kinders in die wêreld kan bring nie, was sy afgunstig op haar suster. Sy het vir Jakob gesê: “Gee vir my kinders! Indien nie, dan sterf ek!” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ragel kon nie kinders kry vir Jakob nie, en sy het jaloers geword op haar suster Lea. Ragel sê toe vir Jakob: “Gee vir my kinders, anders sterf ek.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ragel het begin besef dat sy nie vir Jakob kinders kan gee nie. Sy het toe baie jaloers op haar suster geword. Woedend het sy vir Jakob gesê: “Gee my ’n kind of ek gaan dood.” |