Genesis 29:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy sê vir hulle: Gaan dit goed met hom? En hulle sê: Dit gaan goed met hom, en kyk, sy dogter Ragel kom met die skape.
Afrikaans (NLV) 2011 “Hoe gaan dit met hom?” vra Jakob. “Dit gaan goed met hom,” antwoord hulle hom. “Kyk, hier kom sy dogter Ragel juis nou aan met die vee.”
Afrikaans 1933/1953 Verder sê hy vir hulle: Gaan dit goed met hom? En hulle antwoord: Dit gaan goed; en daar kom sy dogter Ragel aan met die vee.
Afrikaans 1983 Hy vra hulle toe: “Hoe gaan dit met hom?” en hulle antwoord: “Goed, hier kom sy dogter Ragel nou net aan met die kleinvee.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe vra hy hulle: “Gaan dit goed met hom?” Hulle het geantwoord: “Goed. Kyk, daar kom Ragel, sy dogter, met die kleinvee aan.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy vra toe vir hulle: “Gaan dit goed met hom?” En hulle sê: “Ja, dit gaan goed met hom. Daar kom sy dogter Ragel nou met die skape en bokke.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Gaan dit goed met hom?” vra Jakob. “Ja, so-so,” sê die herders. “Kyk, daar kom sy dogter Ragel nou juis met haar pa se skape aangestap.”